Proloog

Inleiding

Eva

Maria

Henrietta

Ansela

Ariaantje

Helena (Kaap)

Christina

Jan

Magteld

Constantia

Claas

Helena (Timor)

Catharina (Malabar)

Anthony

Catharina (Palicatte)

Cecilia

Epiloog

Bronnelys

Terug na Tuisblad




Henrietta Wittebol

Diagram 7. Aletta Catharina Momberg, 'n kleinkind van Hendrik Lodewyk Momberg, 'n agterkleinkind van Henrietta Wittebol

 

In sommige gev all e, waar 'n persoon van nie-Europese afkoms aan die Kaap gebore is, is nie altyd aangedui of die persoon "van die Kaap" is nie, en is haar nie-Europese afkoms dikwels deur 'n Nederlandse van verberg. Henrietta Wittebol is so 'n voorbeeld. Sy is op 26 Julie 1699 met Wilhelm Lodewyk Wiederhold, die seun van Wilhelm Ludwig Wiederhold en Geertruyd Meyntinghs van Hasselt, getroud.

 

Aletta Catharina Momberg, Oumagrootjie van F.A. & A.S. Jansen, is 'n afstammeling van Henrietta Wittebol (van die Kaap). Verwys na Diagram 7.

 

Beide F.A. & A.S. Jansen stam dus ook uit Henrietta Wittebol (van die Kaap).

 

Proloog

Inleiding

Eva

Maria

Henrietta

Ansela

Ariaantje

Helena (Kaap)

Christina

Jan

Magteld

Constantia

Claas

Helena (Timor)

Catharina (Malabar)

Anthony

Catharina (Palicatte)

Cecilia

Epiloog

Bronnelys

Terug na Tuisblad

free hit counter