Bladsy 1 - 2 - 3 - 4 - 5 - 6 - 7 - 8 - 9 - 10

 
Die Withuis seuns
 

Frederik Antonie Jansen (Withuis) en die agt Withuis seuns.
Agter: Martin Viljoen
Middel (L na R):  Frikkie, Barend, Zirk Bernardus (“Langbaard”; sy moeder: Anna Susanna Rabie), Johannes, Frederik Antonie (“Withuis”), Roelf
Voor (L na R): Hendrik, Philip
Al die seuns, behalwe Martin en Zirk was die seuns van Johanna Susara Cornelia Potgieter (weduwee Viljoen

Die Withuis dogters

Johanna Susara Cornelia Potgieter (weduwee Viljoen) en haar vyf dogters.
Vier van die dogters was by Frederik Antonie Jansen (Withuis): Anna Catharina, Aletta Catharina, Johanna Susara en Ellie Francina.
Die vyfde dogter (naam onbekend) was by Charl Jacobus Viljoen, Johanna se eerste eggenoot

Frederik Antonie Jansen (Frikkie Withuis)

Kloksgewys van bo: Frikkkie Withuis, die Withuis in Plasketstraat, Graaff Reinet, die Withuis stookketel (in bewaring by Reinet Huis, Graaff Reinet).

 


Bladsy 1 - 2 - 3 - 4 - 5 - 6 - 7 - 8 - 9 - 10

 

free hit counter