Goeie dag. Ek het op julle skakel afgekom nadat ek begin soek het na my man se voorgeslagte. My man se groot Oupa Grootjie was Zirk Bernardus Jansen. Ek vermoed een van sy dogters - Anna Susanna is met 'n Fourie getroud.
Ek sal graag meer inligting wil hê indien daar dalk later 'n Fourie in die familie was. Dankie
EDITH, DANKIE DAT JY ONS WEBTUISTE BESOEK HET. EK HET JOU PER EPOS GEKONTAK EN WAG OP JOU REAKSIE.